Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prieska
Prieska [boodskap #123427] Vr, 04 Januarie 2019 17:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Prieska is 'n dorp aan die Oranjerivier in Kaapland, oorspronklik genoem Priskab, ’n Khoikhoi-woord wat ‘bokooi’ beteken. Die dorp dateer uit die jaar 1878 hoewel die plek reeds aan die begin van die 19de eeu bekend was. Gevegte het tydens die Tweede Vryheidsoorlog daar plaasgevind. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,464 (1,738 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Price, Dr. Bernard
Volgende onderwerp: Prince Alfred’s Guard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:58:27 MGT 2024