Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pretoriuskop
Pretoriuskop [boodskap #123425] Vr, 04 Januarie 2019 17:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pretoriuskop is 'n ruskamp in die Nasionale Krugerwildtuin. Na bewering is die naam afgelei van die feit dat president M.W. Pretorius daar oorgebly het op een van sy trekke. Die kamp is naby die plek wat die hoofkwartier van die ‘ Wit Hoofman’, Joao Albasini, was. Pretoriuskop was eers ’n plaas en later die tuiste van die beroemde veldwagter van die Sabiwildreservaat, Harry Wolhuter. Sedert die Krugerwildtuin gestig is, is hutte vir ’n paar honderd besoekers daar opgerig. Dit lê in die suide naby Witrivier.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pretorius, Marthinus Wessel
Volgende onderwerp: Price, Dr. Bernard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:47:40 MGT 2024