Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Premier-Myn
Premier-Myn [boodskap #123416] Vr, 04 Januarie 2019 16:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Premier-Myn is die wêreld se grootste enkele diamantmyn. Begin in 1902 op die plaas, Zonderwater, van Willem Prinsloo, naby Pretoria. Dit is geopen deur sir Thomas Cullinan deur die Premier (Transvaal) Diamond Mining Co. Ltd. en so genoem om dit te onderskei van die ouer Premier Diamond Mining Company wat die Wesselton-myn op Kimberley beheer het. Die Cullinan-diamant is in 1905 hier ontdek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Preller, Dr. Gustav Schoeman
Volgende onderwerp: Presbiteriaanse Kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:14:55 MGT 2024