Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prain, Sir Ronald Lindsay
Prain, Sir Ronald Lindsay [boodskap #123413] Vr, 04 Januarie 2019 16:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Ronald Lindsay Prain was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) kapitalis. Op 3 September 1907 in Chile, Suid-Amerika, gebore. Ontvang opleiding aan Cheltenham en raak bedrywig as Londense finansier. In 1953 kom hy na Zimbabwe (Rhodesiƫ), waar hy voorsitter word van die Rhodesian Selection Trust Ltd.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Prag-en-Praalwette
Volgende onderwerp: Prazo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:34:44 MGT 2024