Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Poto, Victor
Poto, Victor [boodskap #123409] Vr, 04 Januarie 2019 13:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Victor Poto was die opperhoof van die Wes-Pondo’s. Op 1 Augustus 1898 gebore en ontvang opleiding aan die Buntingville Institution, Clarkebury, Healdtown en Fort Hare. Volg sy oom, opperhoof Dalindyebo, in 1918 op en word lid van die Pondolandse Algemene Raad, die Naturelle-Verteenwoordigende Raad en ander administratiewe liggame. Bekend as Metodistekerkman en as ’n Bantoeleier in die Transkei.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Potgietersrus
Volgende onderwerp: Pottinger, Sir Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:40:12 MGT 2024