Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Potgieter, Andries Hendrik
Potgieter, Andries Hendrik [boodskap #123406] Vr, 04 Januarie 2019 06:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Andries Hendrik Potgieter was 'n Voortrekkerleier. Gebore in 1792. Boer voor die Groot Trek naby Tarkastad, maar verlaat die Kolonie in 1835 met sy geselskap en trek noordwaarts. In die Vrystaat sluit die geselskap van Sarel Cilliers by hom aan. Hy toon groot gawes as militêre leier en was aanvoerder van die Trekkers teen die Matabeles en ander vyandelike stamme. Hy behaal oorwinnings by Vegkop, Mosega en elders. In 1836 steek hy die Vaalrivier oor en was een van die stigters van Potchefstroom in 1838. Hy is in 1845 opgevolg deur Andries Ohrigstad. Oorlede in 1852.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Potchefstroom
Volgende onderwerp: Potgieter, Pieter Johannes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:17:29 MGT 2024