Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Porto Amelia
Porto Amelia [boodskap #123400] Vr, 04 Januarie 2019 06:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Porto Amelia is 'n seehawe in Mosambiek. Bekend vir sy voortreflike natuurlike hawe wat byna 40 vk. myl beslaan. Dit het snel ontwikkel sedert die Tweede Wêreldoorlog en skepe tot 12,000 ton kan dit binnegaan. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 50,000 (500 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Porterville
Volgende onderwerp: Porto Belo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:33:59 MGT 2024