| Porterville [boodskap #123399] |
Vr., 04 Januarie 2019 06:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Porterville is 'n dorp in Wes-Kaapland, vernoem na William Porter, Prokureur-generaal van die Kaapkolonie in die Victoriaanse tyd. In 1877 gestig. Koring- en vrugteproduserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,536 (1,107 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|