Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Port Shepstone
Port Shepstone [boodskap #123397] Vr, 04 Januarie 2019 06:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Port Shepstone is 'n dorp aan die suidkus van Natal, sowat 80 myl van Durban. Vernoem na sir Theophilus Shepstone. Geleë aan die mond van die skilderagtige Umzimkulurivier (1877). Daar is gehoop om dit in ’n hawe te ontwikkel en groot bedrae geld is aan werke bestee, maar die probleme was te groot. Dit is nou ’n gewilde see-oord, asook die sentrum van ’n welvarende boerderygebied — suiker, piesangs, ens. Belangrike marmerneerslae is daar naby. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,238 (L755 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Port Rex
Volgende onderwerp: Port St. John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:09:30 MGT 2024