Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Port Rex
Port Rex [boodskap #123396] Vr, 04 Januarie 2019 06:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Port Rex is die oorspronklike naam van Oos-Londen. Vernoem na George Rex — die eerste persoon wat met ’n skip die mond van die Buffelsrivier binnegevaar het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Port Nolloth
Volgende onderwerp: Port Shepstone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:24:16 MGT 2024