Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Port Herald
Port Herald [boodskap #123394] Vr, 04 Januarie 2019 06:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Port Herald is 'n klein dorpie op die grens tussen Mosambiek en Malawi. Dit is aan die Shirerivier geleë en was vroeër besonder belangrik as die verste punt van navigasie voordat ’n spoorlyn gebou is. In 1890 gestig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Port Grosvenor
Volgende onderwerp: Port Nolloth
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:08:05 MGT 2024