Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Port Durnford
Port Durnford [boodskap #123390] Vr, 04 Januarie 2019 06:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Port Durnford is 'n ankerplek naby die kus van Zoeloeland wat tydens die Zoeloe-oorlog van 1879 gebruik is om Britse troepe en voorrade aan wal te sit. Cetshwayo is hier afgelaai met sy terugkeer na Zoeloeland waar hy in 1883 tot die troon herstel is. Die plek is vernoem na kolonel A.W. Durnford van die Royal Engineers wat in 1879 in die slag van Isandhlwana gesneuwel het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Port Beaufort
Volgende onderwerp: Port Edward
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:33:45 MGT 2024