Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Porges, Jules
Porges, Jules [boodskap #123387] Vr, 04 Januarie 2019 06:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jules Porges (oorspronklik Julius) was 'n mynmagnaat. In 1838 in Praag gebore. Vestig hom in die jare 60 in Parys en word ’n vooraanstaande diamantkoper. Sowel Alfred Beit as sir Julius Wernher het vir hom gewerk en is deur hom na Kimberley gestuur. Hy het in 1875 persoonlik daar aangekom en was ’n suksesvolle aandelemakelaar, ’n handelaar in diamante en kleims ’n het sy belangeveld later na die Witwatersrand uitgebrei. In 1880 het hy na Europa teruggekeer. Hoewel hy in 1889 uitgetree het uit die sakewêreld, is hy eers in 1921 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Poqo
Volgende onderwerp: Port Alfred
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:58:24 MGT 2024