Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Polisie
Polisie [boodskap #123376] Do, 03 Januarie 2019 17:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse polisie se wapen.
Die Suid-Afrikaanse polisie se wapen.
Die polisie is deel van die uitvoerende mag van die staat. Hulle vernaamste taak is om wet en orde te handhaaf, misdaad te bekamp, die publiek te beskerm en tydens noodgevalle te help. Mense wat vir die polisie werk word polisiebeamptes of -offisiere genoem. Hulle word by 'n polisiestasie gestasioneer en rapporteer aan die stasiebevelvoerder.

Vir verdere details, sien Suid-Afrikaanse Polisie, Kaapse Berede Polisie, Frontier Armed Mounted Police, South African Constabulary en British South Africa Police.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pofadder
Volgende onderwerp: Polo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:54:17 MGT 2024