Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Plumtree School
Plumtree School [boodskap #123373] Do, 03 Januarie 2019 17:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Plumtree School is 'n seunskool op die dorp Plumtree wat in 1902 deur biskop Gaul gestig is vir die kinders van spoorwegmense. Dit het in ’n vooraanstaande privaatskool ontwikkel wat kinders van ver af lok. Tot 1914 is meisies ook in die skool toegelaat.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Plumtree
Volgende onderwerp: Pniel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:25:24 MGT 2024