Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pluimvee
Pluimvee [boodskap #123370] Do, 03 Januarie 2019 17:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hoenders
Hoenders
Pluimvee (vee met vere/pluime) is gedomestikeerde voëls wat deur mense aangehou word. Dit sluit hoenders, kalkoene, eende, makoue, ganse en volstruise in. Pluimvee word aangehou vir die eiers, vleis en selfs vir hul vere).

Talle boere behoort aan die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, die vernaamste liggaam in die bedryf. Met die goedkeuring van die Eier-beheerraad word ’n aansienlike persentasie van eiers wat in die Republiek geproduseer word, uitgevoer. Die noordelike buurstate is feitlik selfversorgend sover dit pluimvee aangaan, maar kalkoene en slaghoenders word tog ingevoer.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Plowman, Sir George Thomas
Volgende onderwerp: Plumpudding-Eiland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:14:32 MGT 2024