Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Plowman, Sir George Thomas
Plowman, Sir George Thomas [boodskap #123369] Do, 03 Januarie 2019 17:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir George Thomas Plowman was die Administrateur van Natal. In 1858 in Engeland gebore en immigreer as jong man na Natal waar hy tot die Staatsdiens toetree. Van 1901 tot 1910 was hy sekretaris van die Eerste Minister, en Sekretaris van Lande en Werke. Tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Konvensie was by gesamentlike sekretaris. Met die stigting van Unie word hy die eerste Provinsiale Sekretaris van Natal (1910 tot 1917), toe Adjunk-Administrateur en van 1918 tot 1928 Administrateur van Natal. Oorlede in 1943.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Plomer, William Charles Franklyn
Volgende onderwerp: Pluimvee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:28:27 MGT 2024