Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Plettenbergbaai
Plettenbergbaai [boodskap #123365] Do, 03 Januarie 2019 17:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Plettenbergbaai is 'n kusdorp tussen Kaapstad en Port Elizabeth geleë aan ’n inham met dieselfde naam. Vernoem na die Hollandse Goewerneur, Joachim van Plettenberg, wat die plek in 1778 besoek het en 'n beroemde baken met sy familiewapen daarop nagelaat het waar dit vandag nog staan. Die naburige bosse is gebruik vir skeepsbouery in die vroeë dae, en ’n walvisstasie, wat tot omstreeks 1913 in gebruik was, is daar ingerig. Sedertdien het Plettenbergbaai ’n florerende vakansie-oord en woongebied geword. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 800 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Player, Gary
Volgende onderwerp: Plettenberg, Joachim Ammema
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:05:18 MGT 2024