Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Platanna (Xenopus Laevis)
Platanna [boodskap #123361] Do, 03 Januarie 2019 16:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Platanna (Xenopus Laevis) is ’n soort Suid-Afrikaanse padda wat ’n belangrike plek in die wetenskap ingeneem het as gevolg van die navorsing wat by die Universiteit van Kaapstad daarmee uitgevoer is. Dit is gebruik vir die sogenaamde ‘Padda-toets’, om vas te stel of ’n vrou swanger is. Die platanna word met vloeistof uit die vrou ingespuit en was die vinnigste toets vir swangerskap. Om die rede is die paddas gevang en uitgevoer na alle dele van die wêreld. Die woord ‘platanna’ is vermoedelik ’n vervorming van die woord ‘plathendel’ wat ’n plat hand beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Plant
Volgende onderwerp: Platina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:34:43 MGT 2024