Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pitsani Potluko
Pitsani Potluko [boodskap #123355] Do, 03 Januarie 2019 14:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pitsani Potluko is 'n handelspos in Botswana naby die Transvaalse grens. In 1895 deur dr. L.S. Jameson en sy trawante gebruik as ’n basis waarvandaan hulle hulle inval in die Suid-Afrikaanse Republiek geloods het. Sien Jameson-inval.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Piriebosse
Volgende onderwerp: Pitso
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:39:47 MGT 2024