Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pim, Howard
Pim, Howard [boodskap #123349] Do, 03 Januarie 2019 06:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Howard Pim was 'n kunsversamelaar en pionier van Bantoewelsyn. In 1862 in Dublin gebore. Bekwaam homself as rekenmeester en kom in 1890 na Suid-Afrika. Vestig hom in Johannesburg en dien in 1903 as onderburgemeester op die Genomineerde Stadsraad. In later jare het hy baie gedoen vir die verskaffing van ontspannings- en opvoedkundige geriewe vir die Bantoes aan die Rand. Hy bou ook ’n voortreflike kunsversameling op wat hy aan die stad Johannesburg nalaat. Oorlede in 1934.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pilansberg
Volgende onderwerp: Pine, Sir Benjamin Chilley Campbell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:25:15 MGT 2024