Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pikkewyn (Spheniscidae)
Pikkewyn [boodskap #123347] Do, 03 Januarie 2019 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pikkewyne
Pikkewyne
Pikkewyne (familie Spheniscidae) is seevoëls wat in groot getalle op Dasseneiland en ander ghwano-eilande naby die suidwestelike Kaapse kus voorkom, waar hulle in gate of klipskeure broei. Hulle is lomp op land met hulle roeispaanagtige vlerke, stywe bewegings en skubagtige vere. In die water is hulle uitmuntende visduikers. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pikkenien
Volgende onderwerp: Pilansberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:09:46 MGT 2024