Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pikkenien
Pikkenien [boodskap #123346] Do, 03 Januarie 2019 06:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Pikkenien is 'n jong Swart seun ('n Bantoeklonkie). Ten spyte van sy verbintenis met Afrika is die woord afgelei van die Spaans ‘pequeno’ wat ‘klein’ beteken, en ‘hino’ wat ’n ‘kind’ beteken. Vergelyk Angra Pequena.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Piketberg
Volgende onderwerp: Pikkewyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:49:43 MGT 2024