Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Piet Retief
Piet Retief [boodskap #123342] Do, 03 Januarie 2019 06:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Piet Retief is 'n dorp in Oos-Transvaal naby die grens van Swaziland waaraan dit altyd nou verbonde was. In 1885 gestig en vernoem na die Voortrekkerleier. Die gebied is bekend vir sy bosbou en tabak. Deel van die distrik was bekend as die onafhanklike Klein Vrystaat. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was dit ’n kort tydjie die setel van die Transvaalse Republikeinse Regering. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,604 (2,475 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pietjie Kanarie
Volgende onderwerp: Pigg, William.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:03:12 MGT 2024