Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pietjie Kanarie (Fringillidae)
Pietjie Kanarie [boodskap #123341] Do, 03 Januarie 2019 06:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Pietjie Kanarie (Fringillidae) is 'n sangvoël van die kanarie-familie. Word aangetref langs die Kaapse bergreekse van Kaapstad af tot by die grens van Oos-Kaapland en in die Natalse Drakensberg. Kan maklik uitgeken word aan sy sjokoladekleurige rug en olyfgroen onderlyf. Sien Sysie en Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pietersburg
Volgende onderwerp: Piet Retief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:29:06 MGT 2024