Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Piesang (Musa sapientum)
Piesang [boodskap #123337] Do, 03 Januarie 2019 06:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Tros piesangs.
'n Tros piesangs.
'n Piesang (Musa sapientum) is 'n lang en effens gekromde vrug van die piesangboom. Piesangs is 'n belangrike produk in Natal waar die eerste setlaars die plant wild aangetref het. Dit is in 1850 bewerk en aard die beste in die Port Shepstone-gebied. Natal word skertsend bestempel as "Piesangland" maar Mosambiek voorsien ook aan die res van Suidelike Afrika.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pierneef, Jacob Hendrik
Volgende onderwerp: Piesangblom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:27:27 MGT 2024