Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pierneef, Jacob Hendrik
Pierneef, Jacob Hendrik [boodskap #123336] Do, 03 Januarie 2019 06:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Foto van J.H. Pierneef
Foto van J.H. Pierneef
Jacob Hendrik Pierneef was 'n Suid-Afrikaanse skilder. In 1886 in Pretoria gebore. Van Nederlandse afkoms en vergesel in 1901 sy ouers na Nederland waar hy in Rotterdam in die kuns studeer. Keer terug na Suid-Afrika en word bibliotekaris by die Staatsbiblioteek in Pretoria, maar begin skilder en onderneem in 1914 'n studiereis na Europa. Hy het gou bekendheid verwerf met sy eenvoudige en treffende uitbeelding van die Bosveld en ander plaaslike tonele in skilderstukke en houtsneewerke. Die reeks skilderstukke in die wandelsaal van die Johannesburgse stasie is van sy belangrikste werke. Oorlede in 1957.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pienaarsrivier
Volgende onderwerp: Piesang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:30:38 MGT 2024