Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pienaar, Andries Albertus (Sangiro)
Pienaar, Andries Albertus [boodskap #123333] Do, 03 Januarie 2019 06:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Andries Albertus (‘Sangiro’) Pienaar was 'n Afrikaanse skrywer. In 1894 naby Broederstroom naby Pretoria gebore. Ontvang skoolopleiding op Heidelberg en studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Word ’n joernalis en bring ’n groot deel van sy vroeë jare in Oos-Afrika deur. Sy Uit Oerwoud en Vlakte is in Engels vertaal en in 1924 onder die titel The Adventures of a Lion Family gepubliseer. Hy het later rolprente gemaak oor die dierelewe in Afrika.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Phoenix
Volgende onderwerp: Pienaar, Generaal-Majoor Daniel Hermanus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:46:26 MGT 2024