Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Phillips, Sir Henry Lushington
Phillips, Sir Henry Lushington [boodskap #123330] Do, 03 Januarie 2019 06:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Henry Lushington Phillips was 'n regter van die Natalse Hooggeregshof. Omstreeks 1825 in Engeland gebore.
In November 1850 word hy by die Middle Temple tot die balie toegelaat en in 1859 as onder-regter in die Natalse Hooggeregshof aangestel. Daar bly hy tot 1877 toe hy waarnemende Hoofregter in Barbados geword het. In 1878 is hy terug na Natal as senior onder-regter, maar kort daarna is hy verplaas na Siprus. In 1880 tree hy af en is oorlede in 1885.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Phillips, Lady
Volgende onderwerp: Phillips, Sir Lionel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:42:40 MGT 2024