Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Philipstown
Philipstown [boodskap #123328] Wo, 02 Januarie 2019 19:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Philipstown is 'n dorp in die Noord-Karoo, vernoem na goewerneur sir Philip Wodehouse; in die jare 1860 gestig. Die dorpsgebied Willemsmit wat deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk beheer word, grens aan die dorp, maar word afsonderlik bestuur. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,122 (476 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Philippolis
Volgende onderwerp: Phillips, Lady
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:07:29 MGT 2024