Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Peruane
Peruane [boodskap #123319] Wo, 02 Januarie 2019 19:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Peruane is 'n kleinerende benaming wat vroeër dae gegee is aan Jode van lae afkoms, veral die wat na die vroeë diamant- en goudvelde gekom het. Daar bestaan verskeie verduidelikings vir die benaming, maar die waarskynlike korrekte is dat hulle in die vroeë dae van Kimberley ’n liggaam, bekend as die Polish and Russian Union, gestig het waarvan die afkorting PRU was.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Persoon, Christian Hendrik
Volgende onderwerp: Petrusburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:41:19 MGT 2024