Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Perskommissie
Perskommissie [boodskap #123317] Wo, 02 Januarie 2019 19:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Perskommissie is 'n ondersoek wat in Suid-Afrika ingestel is na die bedrywighede, eienaarskap en beleid van die Suid-Afrikaanse pers, met spesiale verwysing na die korrespondente van buitelandse tydskrifte en nuusagentskappe. Die kommissie is in 1950 saamgestel onder regter J.W. van Zyl en het sy werk in 1964 afgehandel. Die verslag, wat nege groot boekdele beslaan het, het skerp kritiek bevat oor die verdraaiing van nuus wat uit Suid-Afrika na ander lande gestuur is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Perlemoen
Volgende onderwerp: Persoon, Christian Hendrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:23:36 MGT 2024