Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Perlemoen (Haliotis midae)
Perlemoen [boodskap #123316] Wo, 02 Januarie 2019 19:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die binnekant van 'n perlemoen-skulp.
Die binnekant van 'n perlemoen-skulp.
Perlemoen (Haliotis midae) is 'n groot skulpvis wat aan die Weskaapse kus aangetref word. Dit is 'n gesogte dis as 'n slaai of andersins en word in die laaste tyd ingemaak vir uitvoer. Die binnekant van die skulp vertoon pêrelkleure, wat vir juweliersware gebruik word. Onwettige stropery hou 'n ernstige bedreiging vir die spesie in.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pêrelvis
Volgende onderwerp: Perskommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:53:54 MGT 2024