Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pêrelvis (Fierasfer gracilis)
Pêrelvis [boodskap #123315] Wo, 02 Januarie 2019 18:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pêrelvis (Fierasfer gracilis) is 'n soort klipvis wat in die Natalse kuswater en in die Oos-Indiese eilande aangetref word. Sowat 6 duim lank. Dit het ’n lang, slanke lyf en geen skubbe nie. Kry sy naam weens die gewoonte om in oesters ens. te leef.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Perdewedren
Volgende onderwerp: Perlemoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:05:12 MGT 2024