Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Perdekaapstander
Perdekaapstander [boodskap #123311] Wo, 02 Januarie 2019 17:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Perdekaapstander is 'n groot houtwiel wat in die dae van die vroeë diamantontginning gebruik is om emmers met diamantdraende gruis op te trek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Perd
Volgende onderwerp: Perdekop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:35:49 MGT 2024