Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Perceval, Kaptein Robert
Perceval, Kaptein Robert [boodskap #123309] Wo, 02 Januarie 2019 17:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaptein Robert Perceval was 'n Engelse reisiger en skrywer. In 1765 Engeland gebore, en was ’n familiebetrekking van Spencer Perceval, die Britse premier wat vermoor is. Hy neem deel aan die eerste Britse besetting van die Kaap in 1795. Onder generaal Craig het hy die aanval op die verskansings by Muisenberg gelei en was die eerste offisier wat in Kaapstad aangekom het. Sy boek, An Account of the Cape of Good Hope, is gebaseer op sy ondervindings tydens sy verblyf van twee jaar. Oorlede in 1826.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Peperboom
Volgende onderwerp: Perd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:49:30 MGT 2024