Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Peperboom (Schinus molle)
Peperboom [boodskap #123308] Wo, 02 Januarie 2019 17:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Peperboom (Schinus molle) is 'n eksotiese boom wat onder droogte- en ryptoestande groei as 'n skadu- en sierboom. Dit het hangende blare en takkies met klein rooi bessies. Die manlike en vroulike sade word aan afsonderlike bome gedra. Dit is vroeër dae op groot skaal in Johannesburg en Bulawayo aangeplant.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Penvaan
Volgende onderwerp: Perceval, Kaptein Robert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:29:11 MGT 2024