Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Penvaan
Penvaan [boodskap #123307] Wo, 02 Januarie 2019 17:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Penvaan is 'n dorpie naby Vryheid in Natal. Die naam is afgelei van ’n Zoeloewoord wat ‘waterbok’ beteken. Die plek is bekend vir die merkwaardige eggo van die omliggende berge.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Penstone, Constance
Volgende onderwerp: Peperboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:35:43 MGT 2024