Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Penhalonga
Penhalonga [boodskap #123305] Wo, 02 Januarie 2019 17:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Penhalonga is 'n dorp 11 myl noord van Umtali in Zimbabwe (Rhodesië). Die naam is van Portugese oorsprong en beteken ‘Lang Klippe’. Dit is kort na die besetting van die land in 1890 gestig en beskik oor van die oudste goudmyne in Zimbabwe, insluitende die beroemde Rezende-goudmyn daar naby. Destydse bevolking 500 (150 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sardyn
Volgende onderwerp: Penstone, Constance
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:19:44 MGT 2024