Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pelikaan (Steganopodes)
Pelikaan [boodskap #123302] Wo, 02 Januarie 2019 17:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Pelikaan (familie Steganopodes) is 'n Seldsame voël wat aan die duikerfamilie behoort. Dit het ’n lang nek, swaar lyf, kort bene en ’n reusebek waaronder holte vir spaarvis hang. Net soos ander groot voëls is die pelikaan ’n poseur totdat dit vlieg wanneer die lang vlerke met swart punte balans en grasie aan die voël verleen. Dit word dikwels in vleie gesien waar dit in groepe visvang. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pelgrimsrus
Volgende onderwerp: Pellissier, Eerwaarde Jean Pierre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:25:10 MGT 2024