Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pelargonium (Geraniaceae)
Pelargonium [boodskap #123300] Wo, 02 Januarie 2019 16:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pelargonium (Geraniaceae) is 'n groep van die groter pienk of rooi meerjarige kruidagtige blomplante waarvan die kleiner soort die malva is. Die talle tuinmalvas van Europa is van die pelargoniums gekweek. Vyf kelkblare, vyf kroonblare, die vrug bestaan uit vyf kapsules, waarvan elkeen hard word met ontkieming en saam met die kapsule opkrul wanneer dit ryp word. Word dwarsdeur Suid-Afrika aangetref, maar is die algemeenste in Kaapland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pekelaar
Volgende onderwerp: Pelgrimsrus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:42:13 MGT 2024