Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pekelaar
Pekelaar [boodskap #123299] Wo, 02 Januarie 2019 16:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pekelaar is 'n Nederlandse woord vir ingelegde haring, maar die naam word gegee aan enige vis wat in sout ingelê of in die son gedroog word. Dit word veral in verband met snoek gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Peers, Charles E
Volgende onderwerp: Pelargonium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:25:56 MGT 2024