Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Peers, Charles E
Peers, Charles E [boodskap #123298] Wo, 02 Januarie 2019 16:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Charles E. Peers was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. In 1874 in Lancashire gebore. Studeer in Liverpool en kom in 1904 na Suid-Afrika. Hy is besonder bekend vir sy delikate en pragtige waterverfkleure. Oorlede in 1944.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Peddie
Volgende onderwerp: Pekelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:39:59 MGT 2024