Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Peddie
Peddie [boodskap #123297] Wo, 02 Januarie 2019 16:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Peddie is 'n dorp in Oos-Kaapland. Oorspronklik in 1835 as ’n Britse grenspos gestig met die naam Fort Peddie na lt. kol. John Peddie van die 72ste Highlander-regiment wat daar gestasioneer was. Dit was die toneel van baie gevegte in verskeie van die Kaapse Grensoorloë en een keer is dit deur die Xhosas verower, maar hulle is weer verdryf. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,068 (393 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pebane
Volgende onderwerp: Peers, Charles E
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:42:23 MGT 2024