Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pearston
Pearston [boodskap #123295] Wo, 02 Januarie 2019 16:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pearston is 'n dorp in Oos-Kaapland. In 1859 gestig en vernoem na eerw. John Pears, predikant van die 1820-SetIaars in Albany en later van die N.G.-gemeente op Cradock. Skaapboerdery is die vernaamste bedryf. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,667 (443 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Paul Roux
Volgende onderwerp: Pebane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:16:07 MGT 2024