Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Paterson
Paterson [boodskap #123287] Di, 01 Januarie 2019 20:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Paterson is 'n dorp naby Port Elizabeth. In 1879 deur John Paterson gestig. Dit is hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,868 (169 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Paternoster
Volgende onderwerp: Paterson, John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:15:42 MGT 2024