Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Patat (Ipomoea batalas)
Patat [boodskap #123284] Di, 01 Januarie 2019 20:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Patat (Ipomoea batalas) is een van baie slingerplante met trompetblomme wat aan Zimbabwe (Rhodesiƫ), waar die genus Ipomoea baie volop is, behoort. Pers trompettertjie of purperwinde (Ipomoea purpurea) word algemeen aangetref in Natal. Lede van die Convolvulaceae-familie is skaars in die Kaap. Al hierdie slingerplante draai links om (teen die horlosie) in Suid-Afrika en regs om (met die horlosie) in Europa.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pasipas
Volgende onderwerp: Patensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:29:44 MGT 2024