Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Paryse Evangeliese Genootskap
Paryse Evangeliese Genootskap [boodskap #123282] Di, 01 Januarie 2019 20:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Paryse Evangeliese Genootskap is 'n Franse Protestantse Sending. Het in 1829 met sy werk op Wellington, Kaapland, begin. Dit brei egter gou uit na Betsjoeanaland, Matabeleland en in 1833 na Basoetoland waar dit sedertdien ’n belangrike rol speel, veral deur die beroemde stasie op Morija.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Parys
Volgende onderwerp: Pasipas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:38:23 MGT 2024