Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Parys
Parys [boodskap #123281] Di, 01 Januarie 2019 20:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Parys is 'n dorp aan die Vaalrivier in die Noord-Vrystaat. In 1881 gestig en so genoem deur die landmeter, ’n Duitser genaamd Schilbach, wat in die Frans-Duitse oorlog van 1870-71 aan die beleg van Parys deelgeneem het. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was Parys ’n kort rukkie die setel van die Oranje-Vrystaatse Regering. Daar bestaan ’n aantal nywerhede en is vandag ’n gewilde vakansie-oord vir besoekers van die Rand. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 14,800 (6,500 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Papegaai
Volgende onderwerp: Paryse Evangeliese Genootskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:10:29 MGT 2024