Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Park Rynie
Park Rynie [boodskap #123278] Di, 01 Januarie 2019 20:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Park Rynie is 'n kusoord aan die Natalse Suidkus. Oorspronklik ’n landgoed genoem Park Rainy deur ’n mev. Rethman vanweë die nat weer wat sy daar ondervind het. In 1861 is dit die eerste keer Park Rynie genoem. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,179 (334 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Paradys
Volgende onderwerp: Parow
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:31:39 MGT 2024